Danksy Zantelle en Wouter van Toyota Sasolburg, Jacques en Neil van Round Table, Margot Prinsloo, en Mariete van der Merwe van Egweni, kon daar Donderdag 20 Desember uitgereik word na 100 kinders van Parys om ook vir hulle ‘n Kerspakkie te kon gee.
Die kinders wie andersins nie hierdie voorreg sou hê nie, is met die hulp van Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) geïdentifiseer en is die oggend by Egweni verras deur Kersvader.
Dankie aan elkeen wat hierdie oggend moontlik gemaak het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



