
Die 51 deelnemers tydens die vierde myrun Parys Golf & Country Estate het die koel weer vanoggend (30 Desember) terdeë geniet.
Jason Bowers het weer verstom met sy briljante tyd van 16:16. ‘n Groot grope toeriste van Duitsland het in die pret gedeel.

Die top tien atlete was:
Jason Bowers
Stephan Coetzee
Pierre Fourie
Elise Duvenhage
Gert Coetzee
Izak Botha
Shaun Roux
Belinda Ströh
Louis Janse van Rensburg
Philip Spies

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



