
Die groep fietsryers wat vanjaar aan die 16de Bybeltrap ten bate van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika deelgeneem het, waar hul Saterdag in Bloemfontein gearriveer het.

Heelwat Parysenaars was ook deel van die groep. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika sal in 2020 sy 200ste bestaansjaar vier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



