Vir die eerste keer sedert die begin van myrun Parys Golf & Country Estate, is daar ‘n 2.5 km opsie by die bestaande 5km gevoeg, en dit was onmiddellik gewild. Elf deelnemers het die korter aftand afgelê, terwyl vier-en-dertig die 5 km voltooi het.
Vyf nuwelinge het deelgeneem
Danksy die skenking van yskoue water by die 5km draaipunt, kon deelnemers darem bietjie afkoel in dié baie warm toestande.

Uitslae:
5 km
1 Van der Merwe, HJ
2 Engelbrecht, Hardus
3 Basso, Boris V
4 Hattingh, Bernard
5 Hattingh, Ronel
6 van der Westhuizen, Ferdi
7 Swanepoel, Jacobus Cornelius
8 Viljoen, Louis
9 Van der Merwe, Lezanne
10 Muller, Nico
2.5 km
1 De Klerk, Hubre
2 Zabielski, Franlie
3 Rourke, Sean
4 van der Westhuizen, Rudolph (Ruan)
5 Zabielski, Kazik
6 Zabielski, Marzé
7 Rourke, Nuri
8 Lubbe, Lara
9 Rourke, Mira
10 Peens, Julia

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



