
Hierdie pragtige, spelerige Foxterriër tefie soek dringend n liefdevolle huis. Sy sal n ideale kindermaat wees.

Hierdie volwasse Jack Russel tefie soek ook na iemand wat vir haar n liefdevolle huis sal bied. As jy kan help met n huis vir enige van hierdie hondjies skakel asb die Parys DBV by 056 811 3671 of insp Zama by 079 500 7415.

³
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



