
Daar word baie dringend gesoek na liefdevolle huise vir hierdie hondjies wat tans by die Parys DBV is. As jy kan help skakel asb die DBV by 056 811 3671 of insp Zama by 079 500 7415.
Volwasse tefie vir wie n huis gesoek word.

Volwasse Doberman Pincher reuntjie.
Worshondjie wat haar nuwe eienaars baie vreugde en liefde sal gee.
Die hondjie is maar net 8 weke oud.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



