News

Planne in plek vir Paasnaweek-verkeer

As alles volgens plan verloop en die weer dit toelaat, word beplan dat die kruising op die h/v Water- en Loopstraat in Parys, Donderdagmiddag 18 April, weer oop sal wees vir verkeer. Reg vir die Paasnaweek-besoekers wat in die dorp verwag word. Maar daar word staatgemaak op motoriste se samewerking sodat eers net motors oor …

As alles volgens plan verloop en die weer dit toelaat, word beplan dat die kruising op die h/v Water- en Loopstraat in Parys, Donderdagmiddag 18 April, weer oop sal wees vir verkeer.
Reg vir die Paasnaweek-besoekers wat in die dorp verwag word.
Maar daar word staatgemaak op motoriste se samewerking sodat eers net motors oor die kruising sal beweeg, en swaarvoertuie dan nog Donderdag via Loopstraat deur die dorp sal gaan.

Die kruising dra geweldige verkeer veral ook swaar voertuie en was die afgelope twee weke gesluit vir herstelwerk as gevolg van waterskade met ‘n knaende pyplek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button