MEYERTON. – Drie dae nadat ‘n brand die lewe van ‘n vrou in Drie-Riviere geneem het, het nog ‘n huisbrand die lewe van twee volwassenes en drie kinders geëis.
Die brand het Maandagaand, 22 Julie na 20:00 uitgebreek by 38 Lynx straat, net buite Meyerton naby die Meyerton Farms.
Midvaal brandweer was op die toneel maar daar kon niks vir die vyf oorledenes gedoen word nie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



