
Oktober:
5- NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
5 – Hartelusmark 09:00-15:00, by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6- Francois en Elizabeth sing by NG gemeente Parys-Wes. Kom vier die vreugde van Oktober – die mooiste, mooiste maand om 18:00 met lofprysing. Almal welkom. Bring ‘n bossie blomme of selfs net ‘n enkele blom om jou rede vir dankbaarheid teenoor die Here te betoon. Daar is koek en koeldrank na die tyd. ‘n Kollekte word opgeneem wat vir liefdadigheid aangewend sal word.
11 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
12 – NG Parys-Suid verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
12 – Nasionale Boerboel Skou, AfriDome, Parys.
17 – Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) vergader, 16:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
22 – Parys-rugbyklub hou sy algemene jaarvergadering op 22 Oktober om 18:30 by AB’s pub. Almal is welkom en kan hulself ook beskikbaar stel om deel van die rugbyklub-komitee te wees. Indien jy jouself beskikbaar wil stel moet jy vooraf e-pos stuur na n.vdwesthuizen @mweb.co.za of skakel 082 881 5210.
25 – Amot verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
26 – Skaapveiling
November:
1-3 SA Showing Champs
2 – Hartelusmark 09:00-15:00 by Egweni.
14 – Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) vergader, 16:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15-17 Appaloosa Nationals
16 – NG Parys-Suid verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
22-23 – Potch Uithourit.
22 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.
23 – NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
28-30 Friesperd Nationals
Desember:
4 – Yummy Pancakes bak pannekoek
5-7 Saalperd-skou, AfriDome.
6 – Amot verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
7 – Hartelusmark by Egweni.
14-23 – Parys Kuns- en Kersmark by Blikoortjies-perseel in Schilbachstraat, Parys.





