
Swaar reën, hael en wind het vrywilligers van We Care nie gestuit om dadelik in te spring om ‘n boom wat in Allenbystraat tydens die stormweer oor die pad geval het, op te saag en te verwyder om seker te maak die pad bly oop vir verkeer.

In dele van die dorp is tot 40mm reën gemeet. Verlede Vrydag is ook 40mm reën in Parys gemeet.
Genadewater waarvoor daar groot dankbaarheid is.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



