NewsNews

Boom op bakkie in storm-chaos

Storm-chaos in dorp

N Storm met sterk wind en reën wat net na 20:00 oor Parys gewoed het, het verskeie bome omgewaai en selfs sinkplate is rondgewaai, is op Facebook berig.

In Gradwellstraat het n boom op n bakkie geval terwyl bome ook in Wesstraat, President Steynstraat en op die Potchefstroom-brug naby Jalalpor omgewaai het.

Dankie aan We Care lede wat op verskeie plekke in die dorp hulp verleen het. Foto’s met erkenning aan We Care.

 

Related Articles

Back to top button