
Die Oos-Kaap het sy eerste geval van Covid-19 gerapporteer en is daar nou 240 bevestigde gevalle van die koronavirus in SA.
Volgens die jongste wêreldsyfers het 11 399 mense sover aan die virus gesterf. Altesaam 273 434 mense het die virus opgedoen en 88 258 is genees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.