News
Minister Angie Motshekga praat môre oor skole
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sal Dinsdagmiddag 19 Mei om 16:00 tydens ‘n mediakonferensie sê op watter gereedheidsgrondvlak skole is. Dit volg nadat sy en die raad van opvoerders oor skole se gereedheidsvlakke vergader het.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sal Dinsdagmiddag 19 Mei om 16:00 tydens ‘n mediakonferensie sê op watter gereedheidsgrondvlak skole is.
Dit volg nadat sy en die raad van opvoerders oor skole se gereedheidsvlakke vergader het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



