NewsNews

Die president praat vanaand

President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 met Suid-Afrikaners praat. Daar was reeds die afgelope week wyd bespiegel oor of die land na vlak 2 regulasies van inperking sal skuif aldan nie. Daar word verwag dat die president onder meer ook hieroor ‘n aanduiding sal gee met die ramptoestand wat vanaand om middernag verstryk. In …

President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 met Suid-Afrikaners praat.

Daar was reeds die afgelope week wyd bespiegel oor of die land na vlak 2 regulasies van inperking sal skuif aldan nie.

Daar word verwag dat die president onder meer ook hieroor ‘n aanduiding sal gee met die ramptoestand wat vanaand om middernag verstryk.

In effek beteken dit ook dat die ramptoestand verleng sal moet word vir die nasionale staat van inperking en inperkingsregulasies om van krag te bly.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button