News
So is besoekers en inwoners op die vooraand van die Desember-vakansie in Parys verwelkom
'n Belewenis van laatnag koop en kuier


Parys Sakeliga se Nagmark wat die afgelope naweek gehou is, was ‘n belewenis van lekker koop en kuier tot laatnag. En al moes Saterdagaand se mark gekanselleer word weens die reën het die sukses van Vrydagaand deur en deur opgemaak daarvoor. Dié foto’s vertel so iets van die heerlike kuier-atmosfeer wat die aand beleef is.














At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



