

Motoriste hou asem op vir wat die brandstofprysverhoging vir April gaan wees.
Soos dit nou lyk kan ‘n moontlike styging van meer as ‘n R1 per liter vir die petrolprys verwag word en vir diesel ook naby aan ‘n R1 per liter.
Die rand en internasionale oliepryse gaan egter die deurslaggewende faktor wees in die prysbepaling.
Sou pryse styg sal dit die vierde opeenvolgende brandstofverhoging vir 2021 vir motoriste wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



