News

Só lyk vandag se syfers vir Parys

Parys het vir vandag 7 Julie net 5 nuwe gevalle van Covid-19 gerapporteer. Gister was daar net 1 nuwe geval in die dorp. Dit terwyl Sasolburg steeds vandag 62 nuwe gevalle gehad het, en Dinsdag 20 nuwe gevalle. Deneysville het  3 nuwe gevalle maar die vorige dag 13 nuwe gevalle gehad. Meeste ander dorpe in …

Parys het vir vandag 7 Julie net 5 nuwe gevalle van Covid-19 gerapporteer. Gister was daar net 1 nuwe geval in die dorp. Dit terwyl Sasolburg steeds vandag 62 nuwe gevalle gehad het, en Dinsdag 20 nuwe gevalle. Deneysville het  3 nuwe gevalle maar die vorige dag 13 nuwe gevalle gehad. Meeste ander dorpe in die Fezile Dabi-streek het min of geen nuwe gevalle.  

 

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button