
Elektrisiteitstariewe styg vir die 2021/22 finansiële jaar met 14,59%. Die verhoging is in Junie deur Nersa vir munisipaliteite goedgekeur. Ngwathe se tariewe het ook met ingang 1 Julie met 4.1% gestyg, behalwe water wat met 5% gestyg het. Die nuwe munisipale jaar waarop die verhogings in werking getree het, het op 1 Julie begin.
Daar is vroeër reeds voorspel dat elektrisiteit hoofsaaklik as gevolg van enorme Eskom-verhogings, met tot 20% kon styg onderhewig aan goedkeuring deur Nersa.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



