
Vir so lank is beplan en gedroom oor hierdie aand, en vanaand was dit die groot aand vir matrikulante van Hoërskool Parys wat hul matriekafskeid in die gebruiklike swier en styl gehou het. Selfs nie eens die reën het familie, vriende en elkeen wat nie kon wag om die spog uitrustings en blink motors of motorfietse te sien, weggehou nie. Onder sambrele is daar in die reën parade gestaan by Stonehenge om die eregaste in te wag. Hier is net ‘n paar foto’s wat ‘n kykie te gee van die spogaand.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



