
Met die wintervaalheid wat oral in ons tuine gesien word, het die organiseerders van die Mooiste Sypaadjie-kompetisie vandag aangekondig dat daar ná ‘n eenparige stem van die borge, besluit is om gedurende Junie en Julie ‘n winter ruskans te neem, en die kompetisie eers weer in Augustus te hervat.
Derhalwe sal daar nie ‘n Mei-wenner aangekondig word nie, maar sal al die inskrywings wat gedurende Mei ontvang is outomaties oorgedra word na die Augustus-kompetisie.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



