News
Trotse kaptein van Blou Valke o.17 ‘s
Wat 'n trotse prestasie vir dié leerder van Hoërskool Parys!

Baie geluk aan Diaan Brink wat as kaptein van die Blou Valke se o.17 streekspan gekies is. ‘n Skitterende prestasie. Hoërskool Parys is trots op jou!



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



