Die 59-jarige Tina Joemat-Pettersson is vandag, Maandag 5 Junie, by haar huis in Kaapstad oorlede. Die oorsaak van haar dood is nog nie met die skryf van hierdie berig bekendgemaak nie.
Sy was die huidige ANC-LP en voorsitter van die parlement se portefeulje-komitee vir polisie.
Joematt-Pettersson was ook ‘n voormalige minster van energie, en voormalige minister van landbou, bosbou en visserye.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



