News
Waar dit uitgedeel is, is warmte gebring hierdie winter
Omgeehande maak 'n verskil vir hulle in nood

Dankie vir elke hand wat help brei of hekel het aan die 60 stelle handskoene, mussies en serpe wat deur Anna Patat uitgedeel kon word in die dorp aan hulle wat daarsonder was in hierdie winterkoue.
Van die omgee-pakkies is aan bome gehang om te neem – gratis wie ookal behoefte gehad het daaraan. Ander is uitgedeel of deur Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) versprei. Waar dit ontvang is, is ‘n verskil gemaak in jou gemeenskap.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



