News

PCS-leerders skitter op die kunswedstryd-verhoog

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders

Die Senior Fase leerders wat deelgeneem het aan die Vereenigingse Kunstefees Vrydag 13 Oktober, was Joaquin Staats (A), Benjamin Wood (A), Benjamin van Rooyen (A), Mikayla Victor (A+), Jessi de Lange A+), Kaylee Zitzke (Poetry A+ en Poësie A).

Voorskoolse leerders van Parys Christelike Skool wat aan die Vereenigingse kunswedstryd deelgeneem het, en met spog uitslae kon spog, is Andrew Roberts (A+), Nathan Botes (A+), Aliya Sattar (A), Lia’Nel Coetzer (A), Christie-Leigh van Aswegen (A+) en Sunandi Barnardt (A)

Die Grondslagfase leerders wat geskitter het was  Melinke Zitzke (Poësie A+ en Gedramatiseerde Poësie A+),
Carla Mans (A++), Xander van Aswegen (Poësie A+, en Gedramatiseerde Poësie A+), Peet Roos (Poësie A+, en Gedramatiseerde Poësie A+) en Johandré Barnardt (Poësie A+).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button