Local newsNews

Kinderharte warm vir ander se nood

Dankie vir elke kleuter, ouer en onderwyser wat elke jaar help om hierdie projek moontlik te maak.

Oorweldigende steun is weer vanjaar gekry vir die jaarlikse winterprojek waarmee kleuterskole en skole in Parys uitreik na inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum.

Skole wat vanjaar bygedra het was El-Sali kleuterskool, Kiewiet-kleuterskool, An-ené Ontwikkelingsentrum, ABC-kleuterskool, PCS en Noag se Arkie, Bumble Tots Montesorri, Blikoortjies-kleuterskool en Willow Achers.

Van die bydraes wat van die kinders ontvang is, is kouse, komberse, mussies, serpe, groente, nie-bederfbare voedsel, skoonmaakmiddels en toiletware.

Hierdie bydraes maak ‘n groot verskil vir die inwoners van die Epilepsie-sentrum.

Kinderharte was weer vanjaar oop vir die nood van die inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum. Op die foto is die ABC Naskoolsentrum se skenking.
Willow Achers se skenking.
Blikoortjies-kleuterskool se skenking.
El-Sali kleuterskool se skenking.
Bumble Tots Montesorri se skenking.
PCS en Noag se Arkie oorhandig hul skenking.
An-ené Ontwikkelingsentrum, se skenking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button