Local newsNews
So lyk die matriekeindeksamen-rooster
Sterkte aan al ons matrikulante en leerders vir die nuwe skoolkwartaal.

Die amptelike eksamendatums vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen wat deur matrikulante gedurende Oktober/November geskryf sal word, is bekendgemaak.
Die laaste vraestelle vir die 2025-eindeksamen sal op 7 November geskryf word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



