Local newsNews
Omkoopplanne kom verdagtes duur te staan
Die polisie in samewerking met privaatsekuriteit en verskeie gespesialiseerde eenhede het in totaal die afgelope week verskeie verdagtes in die Vrystaat in hegtenis geneem in verband met onwettige mynbou aktiwiteite, oortreding van die Immigrasie Wet en die besit van vermoedelik gesteelde eiendom as deel van die voorgesette multi-dissiplinêre Operasie Vala Ungodi. Die operasie het gefokus …
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



