Local newsNews
En daar is lig!
Die adresse van straatligte wat nie werk nie kan by die munisipale kantore of by jou wyksraadslid aangemeld word.
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit is besig om straatligte in Parys te herstel.
Sondag het van die ligte in Tweedelaan weer gebrand, en is daar ook van die straatligte in Bredelstraat herstel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



