Local newsNews
Schonkenville-atlete gereed vir SA Landloop-kragmeting
Hierdie atlete het die seisoen uitstaande prestasies gelewer en span hul deelname aan die SA-kampioenskappe die kroon op baie oefenure en harde werk wat ingesit is.
Twee atlete van Schonkenville Intermediêre skool, Dylon van Schalkwyk en Zunald Mc Cloen, sal hierdie naweek aan die SA Skole Landloop-kampioenskappe in Middelburg deelneem.
Die skool sê dankie aan elkeen wat ‘n rol gespeel het in die atlete se sukses gedurende die landloopseisoen, en wat hul deelname aan die SA’s moontlik maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



