Local newsNews
Warm enjins spin kringe by Spin City
Sampie Scholtz het van kleins af karre gespin, en het self die aanpassings op sy seun Jason se kar gemaak. Soos sy pa is die liefde vir karre in Jason se bloed en was die baan hulle droom.
Name soos King Jayy, Waya Waya, Lentja, Beto, Dino Bravo, Team Pumba en Big Sports het mense Saterdagmiddag laat naderstaan vir die rook en bande wat kringe getrek het by Spin City.
Hier aan die kant van Parys se nywerheidsgebied wat baie nog ken as Basa Park, leef ‘n pa en seun se drome op die King Jayy Spin Pitch wat Saterdag amptelik geopen is.
DiƩ nuwe speelplek was duidelik gewild onder veral besoekers aan die dorp.





Foto’s: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



