Local newsNews
So lyk die skoolkalender vir 2026
Net meer as drie weke van die 2025 skooljaar is nog oor.
Skole sal vanjaar op 10 Desember sluit vir die Desember-skoolvakansie.
Die 2026 skooljaar sal op 14 Januarie begin.
Skoolkwartale
Kwartaal 1:
14 Januarie-27 Maart
Dit gee ‘n totaal van 53 skooldae
Publieke vakansiedag
27 Maart (Menseregtedag)
Kwartaal 2
8 April-26 Junie
Dit gee ‘n totaal van 54 skooldae
Publieke vakansiedae
3 April (Goeie Vrydag)
6 April (Familie Dag)
27 April (Vryheidsdag)
1 Mei (Werkersdag)
(15 Junie – Spesiale Skoolvakansiedag)
16 Junie (Jeugdag)
Kwartaal 3:
21 Julie-23 September
Dit gee ‘n totaal van 46 skooldae
Publieke vakansiedae
9 Augustus – Vrouedag (10 Augustus)
24 September – Erfenisdag
Kwartaal 4:
6 Oktober-9 Desember
Dit gee ‘n totaal van 47 skooldae
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



