Local newsNews
Opdatering: So lyk die situasie nou by Vaaldam
Beheerde uitvloei by Barrage sal wees vanaf 14:00 gedoen word.
Agt sluishekke is tans oop by Vaaldam nadat daar vroeër vanoggend twee van die tien sluishekke wat oop was, toegemaak is.
Vaaldam is nou 104,26% vol.
Uitvloei word tans gemeet teen 1269 kubieke meter per sekonde.
Beheerde uitvloei sal weer vanaf 14:00 vanmiddag by die Barrage gedoen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


