Local newsNews
Voortrekkers in Parys vier Geloftedag
Verskeie Geloftedagfeeste is vandag in en om Parys gehou.
Trotse Voortrekkers van die Parys-kommando het oudergewoonte weer vanjaar aan die Geloftedagvieringe by die NG Moedergemeente deelgeneem waar ‘n vlagparade en kranslegging by die geloftemonument op die kerkperseel gehou is.
Die diens is daarna gelei deur ds. Graham Oehley.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



