Local newsNews

Botsing eis ses lewens

Ons opregte medelye aan die families van die oorledenes.

Drie volwassenes en drie kinders het vanoggend in ‘n tragiese botsing op die R57 tussen Petrus Steyn en Heilbron gesterf.

Die botsing het net na 10:00 vanoggend gebeur toe twee voertuie reg van voor gebots het.

Al ses oorledenes was insittendes van dieselfde voertuig. Nog twee insittendes van dieselfde voertuig het die botsing oorleef, maar is beseer.

Beide insittendes van die ander voertuig is ook in die botsing beseer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button