Jaco Pretorius is die nuwe geografie en sosiale wetenskappe onderwyser vir graad agt tot 12 by Hoërskool Parys en kom oorspronklik van Bethulie in die Suid-Vrystaat.
Hy het grootgeword in Burgersdorp en daarna aanvanklik eers teologie begin studeer voordat hy met sy onderwysstudies begin het.
Hy is lief vir die natuur, sport en geskiedenis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



