Local newsNews
Waarskuwing: Dié pad is ‘n modderspul en onbegaanbaar
Motoriste is aangeraai om waar moontlik eerder alternatiewe roetes te gebruik.
Motoriste word gewaarsku om waar moontlik die R720 tussen Koppies en Edenville te vermy wat nou bykans onbegaanbaar geword het met die reën.
Verskeie voertuie en vragmotors het nou al hier vasgesit.
Gebruik alternatiewe roetes waar moontlik.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



