NewsSport

Land se voorste muurbalspelers dié week hier op Parys-bane in aksie

Ondersteun gerus hierdie spelers. Dit is 'n groot eer vir Parys om die spelers hier te kan ontvang. Geen toegangsgelde is betaalbaar nie, en verversings sal te koop wees.

Parysenaars kan gerus die week ‘n draai by die Parys-muurbalklub op die Parys Golf & Country Estate maak, waar van die beste muurbalspelers van regoor die land, en ook uit Namibië hier aan die South African Country District kampioenskappe ,en die South African Country Festival sal deelneem.

Die kampioenskappe word vanaf Donderdag, 11 Mei tot Saterdag, 13 Mei gehou, en daar sal geroteer word tussen die Parys-, Meyerton- en Vanderbijlpark klubs.

Die wedstryde wat uitstaande spel beloof, word deur die dag vanaf 09:00 soggens gespeel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button