
Die eerste registrasienaweek vir die 2024 nasionale verkiesing sal op 18 en 19 November vanjaar gehou word. Die datum van die tweede registrasienaweek asook die verkiesingsdatum is nog nie bekendgemaak nie.
Daar is tans 26,2 miljoen Suid-Afrikaners geregistreer vir die verkiesing.
Suid-Afrika sal in 2024 dertig jaar van demokrasie vier, en sal onafhanklike kandidate ook vir die eerste keer aan die verkiesing kan deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



