News

Groen, groener, baardkoors vir Bokke

As die Bokke verloor is dit 'n blinkgeskeerde Alan, sê Parys se Fossiele

Die Bokkoors loop  hoog onder Suid-Afrikaners –  nie net in die Franse Parys nie. In die Vrystaatse Parys het gholfspelers bo 60 wat hulself die Fossiele noem,  se bokkoors alreeds vlam gevat in afwagting vir Saterdag se Wêreldbeker rugby eindstryd

So het Alan Fraser, ‘n bekende lid van die Fossiele, gewys waar sy ondersteuning lê met ‘n groen baard. ‘n Eenparige besluit is onder die Fossiele geneem dat sou die Bokke verloor, sal Alan voortaan blink geskeer wees, skerts hulle.

Jonk en oud in die Vrystaatse Parys staan bankvas agter die Bok-kant. Die foto is verlede week tydens die halfeindstryd geneem waar Beverly Douglas en klein Dougie se vreugde groot was oor die Bokke se wen. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button