News
So hartseer! Babaseuntjie op ashoop gekry
Dit is reeds die tweede baba in minder as twee maande wat hier gekry word.

Skaars twee maande nadat ‘n pasgebore babadogtertjie dood op die munisipale stortingsterrein buite Parys gekry is, is die liggaam van ‘n pasgebore babaseuntjie vandag, Dinsdag 31 Oktober, hier op die stortingsterrein gekry.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



