
Vyf van die agt dames wat die Vrystaat sal verteenwoordig by die 2024 Senior Nasionale Dames Gholfkampioenskap, is Parysenaars.
Die Paryenaars wat in die span ingesluit is, is Resa van der Merwe, Elizabeth Fourie en Annemarie van Baalen (Vaal de Grace)
asook Miempie King en Carene le Roux.



Die nasionale kampioenskap sal gedurende Mei 2024 in Oos London gehou word wanneer die Vrystaatse dames sal kompeteer teen ander provinsies in ‘n veld van 200 senior damesspelers.
Om vir die span gekies te word, word nie net na deelname aan kompetisies gekyk nie,
maar ook na individuele prestasie wat behaal is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



