Local newsNews

Hittegolf keer nié ywer van erfenisbewaarders in Kroonstad-konsentrasiekamp

Hierdie konsentrasiekampkerkhof was groot met 2500 mense. Meer as die helfte van die oorledenes is begrawe in hierdie begraafplaas

 

Geen hittegolf kan keer dat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke nie hul passie vir erfenisbewaring kan uitleef nie.

Die afgelope naweek is die Kroonstad-konsentrasiekampkerkhof deur die FAK se Kroonstad en Vaal kultuurnetwerke in samewerking met verskeie organisasies skoongemaak.

“Hierdie konsentrasiekampkerkhof was groot met 2500 mense. Meer as die helfte van die oorledenes is begrawe in hierdie begraafplaas en alhoewel daar net 1288 name op hierdie plate verskyn, word geskat dat daar veel meer vroue en kinders dood is. Mense het ’n behoefte om konsentrasiekampe te besoek en wanneer dit nie in stand gehou word nie, kan die konsentrasiekampkerkhof nie besoek word nie.”

Lees ook

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/news/news-news/2024/02/09/boere-en-rally-komitee-maak-konsentrasiekamp-begraafplaas-skoon-hou/

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button