
Leandri Schoeman het by die Sanesa Q1 en Q2 Saddleseat kampioenskappe vier eerste plekke behaal in die vyfgang klasse waaraan sy deelgeneem het, asook twee vierde plekke vir die driegang-klasse. Leandri is ‘n leerder van Hoërskool Parys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.