Local newsNews
Gradwellstraat se mense weet van saamwerk
Vele hande het Saterdag gehelp om die straat se slaggate reg te maak.

Inwoners van Gradwellstraat het die naweek weer daad by die woord gevoeg vir die gesegde “vele hande maak ligte werk”
Dié straat se mense het soos in die verlede saamgestaan om die straat se slaggate reg te maak .
Almal het bygedra – hetsy finansieël, met teer, arbeid of iets te ete. Dié wat nie self kon help nie, het hul tuiniers gestuur om te help.
‘n Poging wat nie net die straat meer rybaar maak nie, maar ook sorg vir lekker kuier en ‘n ken mekaar vir die mense van Gradwellstraat
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.