Local newsNews

Dit is die rede vir die blou ligte en sirenes

Hoë vlak besoek aan Parys.

Die Minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, en die Vrystaatse premier, Mxolisi Dukwana het vanoggend Schonkenville besoek. Dit is die rede waarom Parysenaars vanoggend blou ligte gesien en sirenes in die dorp se strate gehoor het.

Na Parys sou hulle ook Zamdela en Refengkhotso in Deneysville besoek het.

Lees meer oor die premiersbesoek in hierdie week se Gazette

Related Articles

 
Back to top button