Local newsNews
Skeidsregter-eer vir Hoërskool Parys se Mnr Lucien
'n Trotse prestasie vir dié Parysenaar.

Hoërskool Parys se mnr. Lucien van Zyl Jr was die naweek assistent-skeidsregter vir die provinsiale SA ‘Cup’ rugbywedstryd tussen die SWD Arende en die Gauteng Valke.
‘n Trotse prestasie vir dié Parysenaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



