
Sondag 12 Mei is Moedersdag. Bederf haar vanjaar met iets besonders.
Volg die skakel https://www.citizen.co.za/ parys-gazette/mothers-day/ waar jy ‘n foto van jou ma of spesiale vrou kan oplaai, en ‘n boodskap kan laat aan die vrou wat jou help vorm het tot wie jy vandag is.
Inskrywings sluit op 9 Mei en die webwerf met boodskappe sal die oggend van 12 Mei oopgemaak en gelees kan word.
Hou ook Parys Gazette se Facebookblad dop en neem deel aan hierdie warmhart-projek vir spesiale vroue.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



