Local newsNews

Min dae oor vir jou boodskap

Tyd loop nou vinnig uit

Dalk is jy uit idees om die ma in jou lewe vanjaar met ‘n spesiale Moedersdaggeskenkie te bederf. Maar hier is ‘n idee vir jou wat die spesiale moeder in jou lewe op Sondag 12 Mei beslis sal verras.

Parys Gazette gee vanjaar geleentheid vir jou om ‘n spesiale boodskap vir Moedersdag te stuur. Volg die skakel  https://www.citizen.co.za/ parys-gazette/mothers-day/ waar jy ‘n foto van jou ma of spesiale vrou kan oplaai, en dan ‘n boodskap kan laat aan die vrou wat jou help vorm het tot wie jy vandag is.

Inskrywings sluit op 9 Mei en die webwerf met boodskappe sal die oggend van 12 Mei oopgemaak en gelees kan word.

Gou spring daar is min dae oor om jou boodskappie te stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button