Local newsNewsSport
Vaaldriehoek eerste liga kampioene
Baie geluk aan hierdie spelers wat Parys se naam hoog gehou het.

Parys-muurbalklub se Baber-span het skoonskip gemaak in die Vaaldriehoek eerste liga danksy die toewyding, spanwerk en uitstaande spel van dié span se Reinhard van Rhyn, Robert Thompson, Arnoh Kruger, Louis Henry du
Plessis, Wimpie Jansen van Rensburg en Gerard Bester.
Op die foto is die Parys-span na hul oorwinning afgeneem.
Wimpie Jansen van Rensburg was afwesig met die neem
van die foto.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



