
Verskeie van Parys se muurbalspelers het die Vrystaat-spanne by die SA Country Districs Festival in Bloemfontein verteenwoordig.
Almoné Pretorius, Lexi Cilliers, en Duvan du Toit het vir die o.11- spanne gespeel, Stephan du Toit vir die o.13’s, Nicolas Cilliers vir so.14, Vivienne van der Schyff vir do.16, en Bianke Pienaar vir do.19 gespeel het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.